OFM Health Focus with MNI

Health Focus with MNI

Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
143 Episodes
32 – 52

Spanning en die effek op jou fisiese gesondheid

Spanning ontstaan uit enige situasie of gedagtes wat jou bekommer, senuweeagtig, gefrustreerd of kwaad laat voel en is die liggaam se reaksie op ‘n verandering of ‘n uitdaging wat ‘n fisieke, geestelike of emosionele aanpassing verg. Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute sluit weer aan by Yolanda…
22 Aug 2023 3 min

Spanning en die Metaboliese Sindroom

Yolanda gesels weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute. MNI het oor die afgelope 20 jaar verskeie gesondheidsoplossings ontwikkel wat spesifiek geformuleer is om die komponente van die Metaboliese Sindroom te bestuur en te voorkom.
21 Aug 2023 3 min

Velgesondheid vir die matriekafskeid

Vir ‘n tiener kan die toestand van sy vel ‘n groot demper op sosiale geleenthede plaas. ‘n Mens dink byvoorbeeld aan matriekafskeid. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor velgesondheid vir tieners.
21 Jul 2023 3 min

Insulienweerstandigheid en Psoriase

MNI fokus op die Metaboliese Sindroom en een van die komponente is Insulienweerstandigheid, 'n toestand wat ook die gesondheid van jou vel beïnvloed. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI, oor psoriase.
20 Jul 2023 3 min

Hormonale wanbalanse en veltoestande

Yolanda Maartens gesels weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Insitute, of MNI. Ons fokus op velgesondheid en insulienweerstandigheid.
19 Jul 2023 3 min

Tiener-velgesondheid

Yolanda Maartnes gesels met die Medical Nutritional Insititute se Sanja van Wyk oor tieners en velgesondheid.
18 Jul 2023 3 min

Insulienweerstandigheid en velgesondheid

Yolanda Maartens gesels met die Medical Nutritional Institute se Sanja van Wyk oor velgesondheid. MNI fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, waarvan Insulienweerstandigheid ‘n primere rolspeler is.
17 Jul 2023 3 min

Sport Injuries

Today we talk to Sanja van Wyk of the Medical Nutritional Institute, or MNI, about sports injuries. Nearly one in three injuries during childhood occur while children participate in sports.
23 Jun 2023 3 min

The destructive effect of chronic inflammation - pain (part2)

Yolanda Maartens is joined again by Sanja van Wyk, product specialist at the Medical nutritional Institute, to continue our discussion about chronic inflammation and inflammatory pain. Today, we focus on some of the destructive effects of the condition.
21 Jun 2023 3 min

Angstigheid by kinders

Daar is ‘n ontstellende neiging dat kinders so jonk as agt jaar oud vlakke van angs toon. Yolanda gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI.
26 May 2023 3 min

Emosionele intelligensie

Dit klink of daar ‘n sterk korrelasie tussen EI, emosie en die hantering van spanning is. Yolanda gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor Emosionele intelligensie.
25 May 2023 3 min

Volwasse spanning en die effek daarvan op jou oudag

Yolanda gesels met Sanja Van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning, en met 74% van mense wat meld dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.
24 May 2023 3 min

Geestesgesondheid by kinders

Yolanda gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor geestesgesondheid by kinders.
23 May 2023 3 min

Inflammation and Heart health

Sanja van Wyk from the Medical Nutritional Institute discusses the effect of inflammation on heart health.
21 Apr 2023 3 min

Chronic systemic inflammation

Ongoing research links chronic inflammation with most diseases of the modern era . Sanja van Wyk from the Medical Nutritional Institute explains more.
20 Apr 2023 2 min
32 – 52