OFM Health Focus with MNI

Health Focus with MNI

Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
138 Episodes
12 – 32

Antagolin - Dieet en diabetes beheer.

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n komplekse toestand wat jou 5 keer meer geneig maak om diabetes te ontwikkel. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI oor vroee ingryping en die voorkoming van tipe 2 Diabetes.
22 Nov 2023 3 min

Antagolin - Leefstyl en Sistemiese Inflammasie

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op leefstylverwante toestande wat met die Metaboliese Sindroom assosieer word. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute met Yolanda Maartens oor leefstyl en sistemiese inflammasie, ‘n toestand wat met groot erns bespreek word in gesondheidskringe.
21 Nov 2023 4 min

Antagolin - Basiese beginsels van die CAPE meal plan

Die Medical Nutritional Insititute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom en is bekend vir hul holistiese benadering tot gesondheid. Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI kom gesels met Yolanda Maartens oor dieet as ‘n goeie beginpunt vir gesonde leefstylveranderinge.
20 Nov 2023 3 min

Gesonde slaappatrone vir tieners.

Yolanda gesels vandag met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI, oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir tieners.
27 Oct 2023 3 min

Pyn, slaap en gemoedsversteurings.

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, of MNI oor pyn, gemoedsversteurings en slaaploosheid.
26 Oct 2023 3 min

Spanning en gewigsprobleme.

Vandag gesels Yolanda Maartens weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor spanning en die effek daarvan op jou gewig.
25 Oct 2023 3 min

Spanning en uitbranding.

Die aanloop tot die einde van die jaar veroorsaak ekstra druk en spanning wat ons moet hanteer. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Insititute oor spanning en uitbranding.
24 Oct 2023 2 min

Spanning, kognitiewe funksionering en eksamen voorbereiding

Spanning affekteer enige iemand wat oorweldig voel, ook kinders. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning by kinders en die effek op kognitiewe funksionering.
23 Oct 2023 3 min

AntaGolin: Oorgewig Tieners

Vandag gesels Yolanda met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor gewigsprobleme onder tieners wat teen 'n kommerwekkende tempo toeneem.
22 Sep 2023 3 min

AntaGolin: Die rol van medikasie

Yolanda gaan voort met haar gesprekke oor ‘n beter gewigsverlies strategie met die Medical Nutritional institute, en vandag gesels Sanja met haar oor die rol van medikasie om ons gesondheidsdoelwitte te bereik.
21 Sep 2023 3 min

AntaGolin: Struikelblokke

Yolanda gaan voort met haar gesprekke oor ‘n beter gewigsverlies strategie met die Medical Nutritional institute. Vandag gesels sy weer met Sanja oor iets wat aan ons almal bekend is; struikelblokke, Dit is wat ons ontspoor en gewigsverlies 'n opdraande stryd maak.
20 Sep 2023 3 min

AntaGolin: Hormone en jou gewig

Yolanda Maartens gaan voort met haar gesprekke oor ‘n beter gewigsverlies strategie met die Medical Nutritional institute, en vandag gesels Sanja met haar oor die rol van hormone in gewigsbestuur.
19 Sep 2023 3 min

AntaGolin: Strategie vs Inspanning

Sanja van Wyk, produkspesialis van die Medical Nutritional Institute gesels vandag met Yolanda Maartens op Mid Morning Magic oor die belangrike balans tussen strategie en inspanning om jou gesondheidsdoelwitte te bereik.
18 Sep 2023 3 min

Spanning en uitbranding

Die aanloop tot die einde van die jaar veroorsaak ekstra druk en spanning wat ons moet hanteer. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Insititute, oor spanning en uitbranding.
25 Aug 2023 3 min

Spanning en die effek op jou kognitiewe funksionering

Spanning affekteer enige iemand wat oorweldig voel, ook kinders. Vandag vertel Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, meer oor spanning by kinders en die effek op kognitiewe funksionering.
24 Aug 2023 3 min

Spanning en die effek op jou fisiese gesondheid

Spanning ontstaan uit enige situasie of gedagtes wat jou bekommer, senuweeagtig, gefrustreerd of kwaad laat voel en is die liggaam se reaksie op ‘n verandering of ‘n uitdaging wat ‘n fisieke, geestelike of emosionele aanpassing verg. Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute sluit weer aan by Yolanda…
22 Aug 2023 3 min

Spanning en die Metaboliese Sindroom

Yolanda gesels weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute. MNI het oor die afgelope 20 jaar verskeie gesondheidsoplossings ontwikkel wat spesifiek geformuleer is om die komponente van die Metaboliese Sindroom te bestuur en te voorkom.
21 Aug 2023 3 min

Velgesondheid vir die matriekafskeid

Vir ‘n tiener kan die toestand van sy vel ‘n groot demper op sosiale geleenthede plaas. ‘n Mens dink byvoorbeeld aan matriekafskeid. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor velgesondheid vir tieners.
21 Jul 2023 3 min

Insulienweerstandigheid en Psoriase

MNI fokus op die Metaboliese Sindroom en een van die komponente is Insulienweerstandigheid, 'n toestand wat ook die gesondheid van jou vel beïnvloed. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI, oor psoriase.
20 Jul 2023 3 min
12 – 32