GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,651 Episodes
1260 – 1280

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Gretha Wiid se gedagte was besonders mooi en as jy dit gemis het kan jy gerus weer hier na dit luister.
29 Apr 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Brendan Peyper - Meisies soos jy

Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Meisies soos jy" en ook oor sy nuwe opkomende musiek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
28 Apr 2022 25 min

#DieGROOTBrekfis Dewald Wasserfall - Bedoel

Dewald Wasserfall het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gesels oor sy groot besluit om te verhuis na Nederland en ook oor sy nuwe enkelsnit "Bedoel". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
25 Apr 2022 10 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Jy klim die leer in die lewe maar staan jou leer teen die regte muur? Luister gerus weer hier na Gretha Wiid se inspirasie inset as jy dit vanoggend gemis het.
22 Apr 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Jan Jan Jan - Two-Tone Lyf

Jan Jan Jan het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Two Tone Lyf". Luister gerus weer hier na die onderhoud as jy dit misgeloop het.
19 Apr 2022 12 min

#DieGROOTBrekfis Rooksien - Genade Nader

Rooksien het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit Genade Nader wat onlangs vrygestel is. Luister gerus weer hier na die onderhoud as jy dit gemis het.
19 Apr 2022 24 min

#DieGROOTBrekfis LIezel van der Merwe Intiem

Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor twee artikels wat nou op intiem.co.za verskyn. 1.. PRAKTIESE MANIERE OM JOU HUWELIK TE BESKERM 2. 7 WEË NA ‘N GOD-GESENTREERDE HUWELIK Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Apr 2022 25 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Luister gerus weer hier na Lindie Strydom se inspirasie gedagte as jy dit vanoggend op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis het.
13 Apr 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Neon Dreams

Neon Dreams het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit, opkomende nuwe album asook hulle SA-Toer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Apr 2022 24 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het 'n besonderse mooi gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gedeel. Luister gerus weer hier na die Podcast.
12 Apr 2022 1 min
1260 – 1280