GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,279 Episodes
12 – 32

#DieGROOTBrekfis David Boshoff - Dinokeng - Renosterbewaring

David Boshoff, Algemene bestuurder van Dinokeng Wildreservaat, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor renosterbewaring en alles wat agter die skerms gebeur ten einde dit suksevol te maak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Jul 25 min

#DieGROOTBrekfis Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by FOR SA oor Haatspraak

Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by Freedom of Religion South Africa (FOR SA), het met Ruben en Charonike gesels oor haatspraak – wat haatspraak is in terme van die Suid-Afrikaanse regstelsel, wat die status van haatspraakwette in Suid-Afrika is, wat mag ons sê en waarvoor moet ons versigtig wees, en…
10 Jul 33 min
12 – 32