SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
270 Episodes
260 – 270

Kus tot Kruin 22 Junie 23

Fred Orban vra belangrike vrae: Besef ons die waarde van bome? Die nadelige effek van indringer plante en berig oor die indringer vis spesies in Groenvlei.
22 Jun 2023 13 min

Outeniqua Hoërskool Gedenksfees 22 Junie 23

Hoërskool Outeniqua vier hierdie jaar Eeufees 1923-2023 Mnr Vorster en Me van Zyl het meer van die Feesvieringe kom vertel asook meer van die beplande Eufeessentrum.
22 Jun 2023 13 min

Kus tot kruin 18/05/2023

Onderhoud: Waarom Maia die seeskilpad ‘n swemsensasie is. Maia die groen seeskilpad het vir twee jaar by die Vereniging vir Mariene Biologiese Navorsing se Seeskilpadhospitaal by uShaka Sea World aangesterk nadat sy gered is. Sy is onlangs weer in die see vrygelaat en is nou ‘n swemsensasie! Met net drie…
18 May 2023 14 min

Legally Armed Onderhoud 16/05/2023

Die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel/ of anders ‘n afgesterwe familielid. 1. Is daar wetlike aspekte rondom die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel? 2. Wat is die opsies wat ‘n erfgenaam of begunstigte kan uitoefen rondom hierdie wuurwapens? 3. Wanneer het ‘n vuurwapenlisensie verval in ‘n…
17 May 2023 11 min

Suiderkruis Sekuriteit Onderhoud 11/05/2023

Bekendstelling van Suiderkruis Sekuriteit deur Gideon Maree en Zagrys Marais. Dienste en produkte wat deur Suiderkruis Sekuriteit gebied word, die area van diens asook handige wenke tov self-beveiliging. Luister gerus weer.
17 May 2023 13 min
260 – 270