Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
146 Episodes
1 – 20

Suid-Afrika - Hoe het ons hier gekom?

Genoeg is genoeg - die wekroep van baie. Hoe het ons hier gekom? Prof. Hein Willemse, Pieter Heydenrich en Prof. Pieter Duvenhage is ons gaste
20 Mar 54 min

Perspektief 6 Maart

Prof. Erwin Schwella and Me. Sanet Madonsela are my guests. The topic is " The political landscape on the eve of the elections on 29 May 2024"
6 Mar 56 min
1 – 20