Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,313 Episodes
1920 – 1940

Magda Deysel - Sakdoekbediening

Janine gesels vanoggend met Magda Deysel oor die sakdoekbediening wat sy voortgesit het na haar man (Johan) se afsterwe, en die hele getuienis daaragter.
21 Oct 2021 3AM 17 min

Kobus Pretorius - Mighty Men Lowveld

Janine gesels met Kobus Pretorius, want die Mighty Men konferensies kan uiteindelik weer aan die gang kom, en hulle spring sommer dadelik weg met die Lowveld Mighty Men 29 – 31 Oktober by Blue Moon naby Nelspruit (082 494 4319)
20 Oct 2021 5AM 20 min

Lynette Beer - Bestuur jou brein

Psalm 1:2-3 verduidelik hoe negatiewe gedagtes ons kan breek, maar hoe iemand wat die Here en Sy dinge dag en nag oordink, soos 'n boom sal wees wat by waterstrome geplant is.
20 Oct 2021 4AM 5 min

Sendeling Mareesa Maree - Vriend van die Boer

Wynand gesels met 'n sendeling van Moreletapark gemeente oor hulle uitreik na boere in die droogte geteisterde Noordkaap plekke soos Kliprand, Brandvlei, Kennardt en Williston; waar dit 9 jaar laas gereën het. Mareesa Maree het Boere daar te bemoedig met die Woord uit Jesaja 35 :1-10
19 Oct 2021 2AM 20 min

Romeine 1:20 - God openbaar in ouerskap

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Verhoudingsdeskundige, Pieter le Roux ons van die verhouding tussen 'n ouer en…
18 Oct 2021 4AM 10 min

Cause for Justice and the voice of the unborn baby

Wynand is speaking to Liesl Pretorius and Stefanie Kotze from Cause for Justice, about the voice of the unborn baby vs Minister of Home affairs and the findings of the Hight Court. The case is now going to the Constitutional Court. They can be contacted at cause4justice.org.za or 074 355…
18 Oct 2021 2AM 16 min

Godsightings

We want to honour your Godsightings for the week. If you have seen God in action in your life this past week, let's tell the world how faithful our God is.
15 Oct 2021 3AM 13 min

Andie Steele-Smith: Regeneration

Andie Steele Smith, otherwise known as the gang pastor, is sharing around the theme “regeneration” (in other words to grow or to renew) from Lamentations 3:22-24
14 Oct 2021 11PM 4 min

Nedene Genis - Pêrelwaarde Identiteit

Janine gesels vanoggend met Nedene Genis oor hulle gesin se getuienis, haar vrouebediening, en ook hoe mense se name ‘n invloed op hulle lewens het.
14 Oct 2021 3AM 22 min

Listeners in studio: Paul Pearce

Everything from traffic reports to discussions and prayers... Paul Pearce always takes part and that is why we know his voice so well here at Radio Pulpit. But today we wanted to get to know his heart too.
13 Oct 2021 3AM 19 min

Lynette Beer - Bid Groter

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Jakobus 4:2 hoedat ons gebede moet aanpas by die Here wat ons dien... en baie groter kan word!
13 Oct 2021 12AM 4 min

Huweliksfokus - Emosionele Kommunikasie

Ons skop ons die dag af met ‘n inset oor huwelike met huweliks aktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle hanteer vandag die belangrikheid van emosionele kommunikasie in die huwelik.
12 Oct 2021 12AM 4 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Bloublasie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van 'n bloublasie uit die oogpunt van natuurkundige…
11 Oct 2021 6AM 7 min

Steve Stavs - Fasting 1

Africa's Pro-biohacker, Steve Stavs, explains from the Word (Luke 4:1) what fasting is and why we fast.
10 Oct 2021 11AM 5 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday…
8 Oct 2021 2AM 11 min

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
8 Oct 2021 2AM 17 min
1920 – 1940