Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,040 Episodes
20 – 40

Huweliksfokus: Pilare van die mannehart

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart.”
8 Jul 10AM 4 min

Morkel Steyn - The whisper became a song

Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whisper Became a Song
7 Jul 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe daar geen toeval is nie.
7 Jul 10AM 4 min

Kalaharistories: Gestuurde genademense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3.
2 Jul 11AM 6 min

Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus

Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag.
2 Jul 10AM 12 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 Jul 11AM 5 min

Vivienne Heath - Our Father

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she refers to Matt 6:9-13 about “Our Father” and the reality that evokes.
1 Jul 11AM 1 min

Michael Stephens was saved from a LOT

Johann Els is speaking to Michael Stephens, a man who has been shot in the head, in prisons and rehabs, before turning to Jesus to save his life
1 Jul 10AM 13 min

Huweliksfokus: bly weg van versoeking

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vermy versoekings.”
1 Jul 10AM 4 min

Barend Liebenberg kon weer opstaan

Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death…
30 Jun 10AM 13 min

Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap?
30 Jun 10AM 4 min

Kalaharistories - Ek is los

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7
25 Jun 11AM 7 min

Johan Erasmus se kettings breek

Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai.
25 Jun 10AM 1 hour

Gateway News 24 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jun 11AM 5 min

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer.
24 Jun 10AM 16 min

Ds Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluit

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 oor Paulus se besluit ten spyte van die Heilige Gees se leiding.
24 Jun 10AM 4 min
20 – 40