Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1040 – 1060

Johan Brits oor 10 Days of Hope

Johann Els gesels met Johan Brits wat saam met Jaco Strydom betrokke is by Inhaca en die Echo huise oor die land. Hulle het ‘n 10 Days of Hope projek om aan ons bekend te stel.
9 May 2023 10AM 20 min

Ps Japie Venter: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing

Ps Japie Venter van Doxa Deo gesels vandag oor sy tema: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing uit JAKOBUS 3:2‭, ‬6 NLV: "Ons maak almal baie foute. Maar ’n mens wat sy tong in toom kan hou, kan dit ook met sy hele liggaam regkry. Die tong is ook ’n vuur. Dit is vol…
9 May 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Alewig soekend

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alewig soekend” uit Openbaring 22:13
4 May 2023 11AM 5 min

Top de Jager - Rooted

Johann Els gesels met Tops de Jager oor die 6 weke “Rooted” pad wat hulle by Doxa Deo met hulle lede stap om hulle na Covid weer deel te kry van die fisiese kerk, en nie net digitaal nie.
4 May 2023 10AM 14 min

Henco Kruger vir Kruger Internasionaal

Dwain van Rensburg gesels met Henco Kruger oor: “Die groente in SA se inflasiemandjie: Aartappels en uie kom nie meer teen ‘n appel en ‘n ei nie en wortels is die wortel van alle kwaad.”
3 May 2023 11AM 8 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
3 May 2023 11AM 5 min

Ps Abraham Vos about church leadership training

Dwain van Rensburg is speaking to Ps Abraham Vos. He is setting up a teaching/learning/empowerment forum for Pastors in an attempt to disciple leaders in the church. A once a month Pastors and Leaders Bible College.
3 May 2023 10AM 17 min

Huweliksfokus: Weeklikse beplanningsessies

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Weeklikse beplanning.”
3 May 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: Wat is my doel?

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag OP SY VERJAARSDAG oor sy tema: "Wat is die doel van my bestaan?”
2 May 2023 11AM 9 min

Ps Japie Venter: Sout Woorde

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Sout Woorde uit Kolossense 4:6 AFR20 Julle woorde moet altyd van goeie smaak getuig, met •sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe om 'n ieder en 'n elk te antwoord.
2 May 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Die Here se erdman

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die Here se erdman” uit Jes 41:10.
27 Apr 2023 11AM 6 min

Lynette Beer Byt vas!

Charlesvan Onselen gesels met Lynette Beer oor die oggend wat sy saam met Radiokansel, Dr Gustav Gousen Lisa Katzke, aanbied met die tema, Byt Vas.
27 Apr 2023 10AM 15 min

Gateway News for this week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
26 Apr 2023 11AM 5 min

Erich Posthumus oor Godly Revolution 2023

Johann Els gesels met Erich Posthumus oor Godly Revolution 2023. Oor die hart agter die geleentheid, die kunstenaars en getuienisse wat ons daar verwagte kan wees.
26 Apr 2023 10AM 8 min

Neville D se Groot JA

Johann Els gesels vanmiddag met Neville D oor sy splinternuwe liedjie, Groot JA, en waar hy homself op die oomblik in die lewe bevind.
25 Apr 2023 10AM 12 min

Ps Japie Venter: Woorde wat gewig dra

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Die gewig van jou woorde uit EFESIËRS 4:29 NLV Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel
25 Apr 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Sanna met die pronkende hart.

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sanna met die pronkende hart.” Uit Jer 17:7
20 Apr 2023 11AM 5 min
1040 – 1060