Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
560 – 580

Almarie du Preez weet wat saakmaak

Johann Els gesels met Radio Kaapsekansel 729AM oggend spitstyd aanbieder, Almarie du Preez oor haar splinternuwe lied: “Wat Saakmaak” en hoe haar lewe op die oomblik lyk.
25 Jun 2024 10AM 17 min

Wynand du Preez - Geld is nie jou sekuriteit nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Geld is nie jou sekuriteit nie.” Uit Ps 62
25 Jun 2024 10AM 4 min

Jannie Putter - alles op Sy tyd

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Alles op sy tyd” uit Prediker 3
20 Jun 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: onwelkome inkommer

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek…
20 Jun 2024 11AM 5 min

Amanda de Stadler: Spreekwoorde uit die Bybel

Johann Els gesels met Amanda de Stadler. Sy is ‘n vertaler met nagraadse kwalifikasies in vertaling en dokumentontwerp. Ons gaan gesels oor Afrikaanse Spreekwoorde met ‘n Bybelse oorsprong.
20 Jun 2024 10AM 16 min

Ps Japie Venter: Man van een vrou

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Man van een vrou” uit 1 Tim 3:12 NLV "’n Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer."
18 Jun 2024 11AM 4 min

Dr Gustav Gous: Draaipunt besluite

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Draaipunt Besluite.”
18 Jun 2024 11AM 5 min

Wynand du Preez: Dit is Sy genade

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Dis alles genade” uit Psalm 67
18 Jun 2024 10AM 4 min

Jannie Putter: Beskerm jou gedagtes

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Beskerm jou gedagtes” vanuit Psalm 1 en Spreuke 17:22.
13 Jun 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: ek en my motiewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek…
13 Jun 2024 11AM 5 min

Koos van der Merwe: hoe om Jesus te deel

Dan gesels ons met Koos van der Merwe (nie die een wat sing en dig nie). Hy het op 78 so pas my eerste boek gepubliseer met die naam Share Jesus with Joy and Sow the Gospel.
13 Jun 2024 10AM 16 min

Lindri Atkins Beyond Music

Johann Els gesels met LindriAtkins oor Beyond Music se nuwe album, We Believe wat 15 Jul in die Atterbury Teater opgeneem word.
12 Jun 2024 10AM 26 min

Ps Japie Venter: waarop bou jy?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waarop bou jy?” uit MATTEUS 7:24 NLV‬. “Elkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, is soos ’n verstandige persoon wie se huis op rots gebou is.
11 Jun 2024 11AM 3 min

Kobus Kruger bly oorgegee

Johann Els gesels vanmiddag met Kobus Kruger oor hoe sy pad van ‘n hokvegter na ‘n bediening van herlewing en genesing geloop het.
11 Jun 2024 10AM 11 min
560 – 580