Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
480 – 500

Wynand du Preez - Rykdom hou dalk nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: “Rykdom hou dalk nie”
27 Aug 2024 10AM 6 min

Andre van den Berg oor MMC Springs

Dan gesels ons met Andre van den Berg oor die Mighty Men Springs Konferensie. Waar die vandaan kom en wat hulle alles beplan.
27 Aug 2024 10AM 13 min

Jannie Putter: spog met die Here

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Spog met die Here” uit 1 Kor 1
22 Aug 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: gehoorsaamheid sonder kompromie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid…
22 Aug 2024 11AM 4 min

Pierre van Vuuren oor Bybelvertaling en sendingwerk

Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA.
21 Aug 2024 10AM 15 min

Ps Japie Venter: Dis nie altyd maklik nie

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV “Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.”
20 Aug 2024 11AM 2 min

Dr Gustav Gous - makliker of beter?

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Makliker of beter?”
20 Aug 2024 11AM 3 min

Monique Duson about Biblical unity

Johann Els is speaking to American author and speaker, Monique Duson, who is in SA to talk about God’s perspective on race and racism worldwide.
20 Aug 2024 10AM 14 min

Wynand du Preez: In hierdie wêreld bevredig niks nie.

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: In hierdie wêreld bevredig niks nie.
20 Aug 2024 10AM 5 min

Kalaharistories - poeding van die lewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Poeding…
15 Aug 2024 11AM 6 min

Ons vang op met Laurika Rauch en haar pad tot hier

Johann Els gesels met die immergewilde Laurika Rauch. Sy het Christi van Niekerk se “Liewe Lewe” liedjie herverwerk en toe neem sy hom as 'n duet saam met haar op. Ons vang bietjie op met Laurika haar lewe om dit te vier.
15 Aug 2024 11AM 14 min

Cobus Visser: Walking Through Fire

Johann Els gesels met Cobus Visser oor die boek wat hy so pas vrygestel het met die naam WALKING THROUGH FIRE. WHATEVER IT TAKES“, ’n diep persoonlike vertelling van sy lewensreis, gevul met uitdagings, stryd, en die onwrikbare drang om bo sy omstandighede uit te styg
15 Aug 2024 10AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
14 Aug 2024 11AM 5 min

Ps Japie Venter - wat is in dit vir my?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is in dit vir my?” uit FILIPPENSE 4:17-19 NLV “Nie dat ek ’n skenking soek nie; ek soek die resultaat daarvan: groter krediet op julle rekening! [18] Op hierdie stadium het…
13 Aug 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous - skep oomblikke

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Skep elke oomblik – wees medeskeppers.”
13 Aug 2024 11AM 4 min

Wynand du Preez - het jou lewe betekenis?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 1 – Het jou lewe betekenis?
13 Aug 2024 10AM 4 min
480 – 500