Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1260 – 1280

Brett Fish Anderson - Fathers Matter

Johann Els is speaking to Brett Fish Anderson about the new Heartlines Fathers Matter Film Series, a series of six short films that will kickstart a national conversation around fatherhood in our country.
18 Aug 2022 12AM 14 min

Kalaharistories: Hy wag jou

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Hy wag jou.” uit Ps 103:12
17 Aug 2022 3AM 5 min

Gateway News 17 Aug

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
17 Aug 2022 3AM 4 min

Gretha Wiid - Dis weer Worthy Women!

Johann Els gesels met Gretha Wiid oor die jaar se Worthy Women Konferensie waarna so baie vroue weer uitsien die 10de September.
17 Aug 2022 3AM 15 min

Dr Gustav Gous: Ingesteldheid maak saak

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy nuwe saakmaak reeks: Vandag - Ingesteldheid maak saak
17 Aug 2022 3AM 8 min

Charles van Onselen - Lig-wandeling

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Lig-wandeling” uit 1 Johannes 1:7. “Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun,…
17 Aug 2022 3AM 4 min

Gideon Swart - Geposisioneer om te hoor

andag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Reg geposisioneer om te hoor uit 1Sameul 3:7 - 11
16 Aug 2022 12AM 3 min

Juan Nagel getuienis

Johann Els gesels met Juan Nagel oor sy pad sonder God, en wat alles toe verander het nadat die Here sy lewe omgedolwe het.
12 Aug 2022 3AM 10 min

Normie Eckard van Ventures4Jesus

Johann Els gesels met Normie Eckard oor sy bediening Ventures4Jesus en hoe die Here hom op hierdie unieke plek gekry het.
11 Aug 2022 12AM 15 min

Kalaharistories: Watter spyskaart?

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Watter Spyskaart?" uit Johannes 4:4
10 Aug 2022 6AM 7 min

Charles van Onselen - Waarvoor wens jy?

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “WAARVOOR WENS JY?” uit FILIPPENSE‬ ‭3:10-11‬ ‭AFR83‬‬ “AL wat ek wens, is om Christus te KEN, die KRAG van sy OPSTANDING te ondervind en DEEL te hê aan sy lyding deur aan…
10 Aug 2022 12AM 5 min

Gateway News 10 Aug

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
10 Aug 2022 12AM 4 min

Gideon Swart - Sy perfekte tyd

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Sy perfekte tyd uit Prediker 3 natuurlik.
9 Aug 2022 5AM 4 min

Netta Louw Genesingsgetuienis

Johann Els gesels met Netta Louw oor haar pad dwarsdeur verlamming en die vraag – Hoekom straf God my so? Tot by die vrede wat sy vandag in Jesus het.
5 Aug 2022 12AM 18 min

Elena Scholtz - Nanec - tot eer van God

Johann Els gesels met Elena Scholtz – sy het ‘n digbundel vrygestel, met die naam Nanec - Tot eer van God, maar soos altyd is daar ‘n getuienis daaragter.
3 Aug 2022 6AM 11 min

Charles van Onselen: Sielskuiling

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Sielskuiling” uit ‭‭PSALMS‬ ‭57:2‬ ‭AFR53‬‬ “Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my SIEL GESKUIL, en in die SKADUWEE van u VLEUELS sal ek SKUIL totdat die onheil…
3 Aug 2022 6AM 4 min

Dr Gustav Gous: Vry van en vry tot

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy tema: Vryheid: Vry van ...en vry tot … uit Joh 8:36
3 Aug 2022 6AM 6 min
1260 – 1280