Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1240 – 1260

Elsie Potgieter die beroepsvrou met 'n missie

Charles van Onselen gesels met Elsie Potgieter, besigheidsvrou en skepper van die blad “Uit die pen van ‘n beroepsvrou”, waar sy hoop haar lesers sal saam met haar die lewe en die Here se hart ontdek.
9 Sep 2022 3AM 16 min

Tops de Jager: Erfenisdagvieringe

Johann Els gesels met Tops de Jager van Doxa Deo Parkview in Tshwane oor die Erfenisdag fees wat Doxa Deo aanbied, en hoe jy betrokke kan wees.
7 Sep 2022 8AM 17 min

Dr Gustav Gous: Gedagtes maak saak

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy saakmaak reeks: Vandag - Gedagtes maak saak.
7 Sep 2022 8AM 7 min

Charles van Onselen: hawe van rus

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Hawe van rus,” uit ‭‭MATTHÉÜS‬ ‭11:28-29‬ ‭AFR53‬‬ "Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;”
7 Sep 2022 8AM 6 min

Karlien Husselman - Skyn

Johann Els gesels met Karlien Husselman, sy is ook bekend as SA se jodel koningin, maar sy het ‘n hele pad met die Here gestap tot sy nou onlangs haar liedjie “Skyn” vrygestel het, om mense aan te moedig om te skyn vir Jesus, maak nie saak waardeur Hy jou…
2 Sep 2022 3AM 15 min

Kalaharistories: Lemoenkolk se wortelkoek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Lemoenkolk se Wortelkoek.” Uit Gen 17:1
31 Aug 2022 12AM 4 min

Charles van Onselen: Met vrymoedigheid

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Met vrymoedigheid” uit ‭‭HEBREËRS‬ ‭4:16‬ ‭AFR53‬‬ “Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te…
31 Aug 2022 12AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
31 Aug 2022 12AM 4 min

Frederick de Lange - Hebhzibah

Johann Els gesels met Frederick de Lange van die plaas Hebhzibah naby Springs oor sy pad met Jesus en sy bediening.
30 Aug 2022 11PM 15 min

Brenda Gouws - Sunrise Huis Fortuna

Johann Els gesels met Brenda Gouws van Sunfield Huis Fortuna in Mphumalanga oor die lot van die fasiliteit en daarom die kosbare mensies in die huis en om te sien of daar iets is wat ons kan doen om te help.
25 Aug 2022 12AM 14 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
24 Aug 2022 6AM 5 min

Kalaharistories: Na jou droogte

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Na jou droogte” uit Johannes 4:39
24 Aug 2022 12AM 6 min

Gideon Swart - staan vas in Sy krag

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Staan vas in Sy krag.
24 Aug 2022 12AM 4 min

“Mag ek die Here bevraagteken?”

Johann Els gesels met Ps Reon Louw. Hy is een van die pastore wat dien by Community Ministries in Muldersdrift, en ook ‘n kranige blogger. Hy publiseeer sy werk op Facebook, YouTube, LinkedIn en Instagram. Deon bied binnekort ‘n sessie aan oor: “Mag ek die Here bevraagteken?” en ons wou…
24 Aug 2022 12AM 15 min

Charles van Onselen: Liefdesgebed

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Liefdesgebed” uit ‭‭FILIPPENSE‬ ‭1:9-10‬ ‭AFR53‬‬ “En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te…
24 Aug 2022 12AM 5 min

Dr Gustav Gous: Jou ingesteldheid maak saak #2

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy saakmaak reeks: Vandag - Ingesteldheid maak saak (laas week was die inleiding, nou praat ons meer volledig oor die konsep)
24 Aug 2022 12AM 5 min
1240 – 1260