Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1020 – 1040

Riekert Botha: Openbaring Ontsluit

Dan gesels Charles van Onselen met Riekert Botha oor sy nuwe boek: Openbaring Ontsluit wat ons op Radiokansel se E-Commerce platvorm beskikbaar stel.
31 May 2023 10AM 20 min

Huweliksfokus: Sê jy's jammer

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Sê jy’s jammer!”
31 May 2023 10AM 4 min

Caroline Pitout

Dan gesels ons met Caroline Pitout oor die betekenisvolle uitreik wat hulle gehad het in die Duku area.
30 May 2023 10AM 11 min

Ps Japie Venter: Soos grassade

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Soos grassade” uit Ps 103:13,15 "Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor hulle wat Hom dien. Die mens se lewensduur is soos gras, soos veldblomme…
30 May 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: Genadewater

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadewater” uit Ps 119:132
18 May 2023 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
17 May 2023 11AM 5 min

Hannelie le Roux - Creative Journaling

Johann Els gesels met Hannelie le Roux oor NaviGate: Beauty for Ashes – dit gaan oor “creative journaling” wat sy saam met die mense doen sommer net daar op haar stoep.
17 May 2023 10AM 15 min

Huweliksfokus: Bou 'n nuwe Vriendskap

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Bou ‘n nuwe vriendskap.”
17 May 2023 10AM 4 min

Janine Vorster - Mostertsaad geloof

Johann Els gesels met Janine Vorster. Sy beskryf haarself as ‘n gewone blinde vrou met buitengewone sig. Haar getuienis gaan jou verseker vanmiddag inspireer om te werk met dit wat die Here jou wel gegee het.
16 May 2023 10AM 18 min

Ps Japie Venter: Alles en almal

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Alles en almal” uit Ps 24:1 Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here
16 May 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Die hande van ons

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hande van ons” uit Lukas 10:37
11 May 2023 11AM 4 min

Ps Japie Venter: Moot Straat Mark

Dan gesels ons met Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot, oor die Moot Straat Mark wat op die 27ste Mei plaasvind van omtrend 7am-3pm, met die doel om haweloses raak te sien en te help met bediening en komberse.
11 May 2023 10AM 8 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
10 May 2023 11AM 6 min

Ds Karel Verhoef terug in SA

Johann Els gesels met Ds Karel Verhoef was vanoggend in SA geland het na die Radiokansel Israel toer wat hulle saam met ons luisteraars gedoen het.
10 May 2023 10AM 14 min

Huweliksfokus: Reset jou verhouding

Ons rig vanmiddag weer die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Reset jou verhouding.”
10 May 2023 10AM 4 min
1020 – 1040