Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly
English South AfricaChristianity · ChristianityAuthored by Johann Els
1 KORINTIËRS 13 Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword. Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse…
RADIO PULPIT INVITED THE LISTNER TO BLESS THE HEART OF GOD WITH A SPECIAL SCRIPTURE THAT YOU WOULD LOVE TO QUOTE BACK TO THE LORD BASED ON HEBREWS 13:15 Through Jesus, therefore, let us continually offer to God a sacrifice of praise—the fruit of lips that openly profess HIS NAME.
Jeremia 33:1-3 VERDER het die woord van die Here vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê: So spreek die Here wat dit doen, die Here wat dit formeer om dit te bevestig, Here is sy Naam: Roep My…
ROMEINE 12 En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld…
The Christian life is supposed to be a life lived by faith. It is by faith that we enter into the Christian life, and it is by faith that we live it out. When we begin the Christian life by coming to Christ for forgiveness of sin, we understand that…
Who touched me and love you Love me are some of the questions our Saviour asked the people of His day and still apply to you and I to this very day. don't miss this very special mornings devotion
OPENBARING 21 Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie. En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad…
Matteus 25:37 Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink?
Romeine 12:1-2 En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld…
Hebrews 12:12-17 Therefore, strengthen your feeble arms and weak knees. “Make level paths for your feet,”[a] so that the lame may not be disabled, but rather healed. Make every effort to live in peace with everyone and to be holy; without holiness no one will see the Lord. See to…
Numeri 6 : 24-26 “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
Janine speaks about how we please God today and every day. Colossians 1:9-10 ESV And so, from the day we heard, we have not ceased to pray for you, asking that you may be filled with the knowledge of his will in all spiritual wisdom and understanding, so as to…
Psalm 150 HALLELUJA! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel! Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;…
4 Aug 2022
10 min
660 – 680
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.