Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy gesels onder andere onder oor sy ervarings met gewone mense in die samelewing en lewenslessies wat hy uit elkeen kon neem. Moller verwys na uitdagings en geleenthede wat aan mense gebied word,…
Prof Anja Franken is die programleier van Beroepshigiene by die Noordwes Universiteit en sy verduidelik die belangrikheid van beroepshigiene in die werksplek. Volgens Franken is dit net so belangrik in die landbousektor en is werkgewers verplig om sekere maatreels in plek te stel, veral om in die huidige omstandighede, die…
A larger edition of “Sasol Birds of Southern Africa” has just been released. This larger edition has been brought fully up to date by its expert author panel with additional contributions from two new birding experts. This best-selling guide is sure to maintain its place as one of Africa’s most…
Theo Venter, politieke analis van die Noordwes Besigheidskool op Potchefstroom, gee perspektief oor die afgelope week se woelinge binne die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee. Venter verduidelik ook of daar enige invloed hoegenaamd gaan wees op die landbousektor. Venter meen daar is ‘n “streep in die pad getrek” en…
Dr Frikkie Mare, senior dosent en landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee vandag ‘n interessante mening oor veeprodusente se hanteringsfasiliteite. Volgens hom moet dit gemaklik wees vir ‘n produsent om sy fasiliteite soos bv drukgange, kopklampe, ens te kan aanwend sonder ’n gesukkel . Ander kostes wat in ag geneem…
Bismarck du Plessis, die oud-Springbokrugbyspeler, wat deesdae sy rugbyloopbaan in Frankryk voortsit, vertel van sy leefwyse in die Suide van Frankryk en hoe hy by die landbou van die Franse betrokke geraak het en dan ook hoe hy sy boerderybelange in Suid-Afrika bedryf. Hy boer steeds in die Bethlehem-distrik en…
A larger edition of “Sasol Birds of Southern Africa” has just been released. This larger edition has been brought fully up to date by its expert author panel with additional contributions from two new birding experts. This best-selling guide is sure to maintain its place as one of Africa’s most…
Dr Frikkie Mare, senior dosent en landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee vandag ‘n interessante mening oor vaste beleggings versus die aankoop van landbougrond, gepaardgaande met die huidige lae rentekoerse en betreklike laer grondpryse. Hy brei verder uit oor sekere oorweegredes, naamlik drakrag vir koeie en ekonomiese eenhede. Volgens Mare…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskenner in grondsake , behandel vandag die vraag oor wanneer kan persone verblyfreg verdien veral wanneer bewoners ‘n plaas verlaat, maar later sou terugkeer. Moolman verduidelik dat as ‘n persoon sy verblyfreg opgee, deur sy/haar wonplek verlaat en grond ontruim, sal hy/sy as okkupeerder nie meer kwalifiseer…
Feed Navigator berig dat daar as gevolg van Covid-19, tans baie onsekerheid heers oor die toekomstige wereldwye vraag na voer. Die wydverspreide inperkings, sosiale afstandmaatreels en marksluitings lei tot ‘n groot afname in die verkope van voedseldienste en ‘n verlaagde vraag na vleis. Daar word ook voorspel dat internasionale voorrade…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, gee weer die jongste kommoditeitspryse. Volgens Van der Merwe het die gemiddelde speenkalfprys hoog gebly teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Die verskuiwing na Vlak 2 van inperking, kan ‘n interessante effek uitoefen op die vark- en…
Prof Waldo Krugel van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, is ‘n bekende ekonoom wat ‘n weeklikse oorsig gee oor die ekonomiese tendense in die markte. Krugel verduidelik die verandering tussen die verskillende vlakke van inperking. Die bestedingpatrone van verbruikers voor die inperking na sekere noodsaaklike goedere is ‘n interessante verskynsel…
Dit is vanjaar Hoffman se kudde, die Majobe-merinos, se 25 ste produksieveiling. Hoffman verduidelik wat hierdie jaar tydens die veiling verwag kan word en wat hierdie veiling uniek maak. Hy gee ook ‘n uiteensetting van die diere wat gelys is. Die veiling vind op sy plaas buite Bothaville plaas op…
Die term teelwaardes word dikwels gebruik in die veebedryf en vandag gee ons ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. Dit bly ‘n uiters waardevolle hulpmiddel in seleksie en teling van vleisbeeste. Die konsep van BULP word ook verduidelik. ‘n Dier se teelwaarde is in kort ‘n voorspelling van sy…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, gee weer die jongste kommoditeitspryse. Volgens Van der Merwe het die gemiddelde slagprys ongeveer met 19% gestyg as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Meeste streekpryse van slaglammers het opwaarts gestyg. Wes-Vrystaatse pryse het die grootste dalings…
Eksteen Brand is ‘n proses-tegnologie konsultant, wat sy kundigheid deel met landbouers. Vandag behandel hy verder die proses van kontaminasie in hidrouliese olie in sy reeks praatjies. Hy behandel vandag die vraag oor hoe water wat reeds in stelsels is, te verwyder. Volgens Brand is water absorberende praktyke belangrik om…
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskenner van grondhervorming en –regte, bespreek vandag die bedreigings van veiligheid en beskerming van landelike gebiede. Moolman verwys na die verskillende omstandighede en die gevolge daarvan. Hy bespreek ook die konsep van “dodelike geweld”. Moolman gee ‘n verduideliking onder watter omstandighede sekere faktore ‘n rol speel…
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
9 Aug 2020 11PM
1 min
1640 – 1660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.