OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,787 Episodes
1120 – 1140

PM berig oor interessante nuus van die Australiese wolbedryf

Queensland Country Life berig oor termiese wol as alternatief vir polistireen. Volgens die betrokke Australiese minister behoort die bedryf se vervaardigingsvermoens te verbeter en plaaslike voorsieningskettings ‘n hupstoot te gee. Intussen het Australiese wolskeervoorspellings ook gestyg. Daar is verskeie tekens van kuddeheropbou met ‘n goeie verwagte toename. Goeie reen die…
2 Mar 2022 1AM 2 min

Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat

Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die verskillende vlakke van die ekonomie, te wete makro- en mikro-ekonomie. Mare verduidelik na aanleiding van die begrotingsrede die aksynsbelastings en veral die invloed wat dit op die verkope van drank en sigarette gehad het. Belasting op suiker se invloed…
1 Mar 2022 5AM 3 min

PM berig oor suiwelnuus uit die buiteland

Die Italiaanse melkbedryf het verlede jaar rekord-uitvoere behaal terwyl melkverbruik weer in die VSA gedaal het. Suiwel vorm tans die grootste gedeelte van die Italiaanse landbouvoedselsektor. Van die produkte wat die meeste na die buiteland uitgevoer word, sluit in pecorino en mozzarella. Intussen het melkverbruik in Amerika sterk afgeneem. Die…
28 Feb 2022 12AM 1 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.
25 Feb 2022 2AM 4 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie; “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
24 Feb 2022 12AM 5 min

PM berig oor interessante nuus van naspeurbaarheid van wol

Australian Wool Innovation berig oor nuwe tegnologie om naspeurbaarheid vanaf die wolprodusent tot die finale kledingstuk deur te trek. Die inligting word versamel om inligting oor wol se herkoms en die wolvoorsieningsketting sigbaar te maak. Dit hou verskeie voordele in, waaronder kontroleerbare eise van volhoubaarheid in. Dit sluit ook in…
23 Feb 2022 12AM 1 min

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat

Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die kansellasie van ‘n kontrak om lewendige skape uit te voer na sekere Oosterse lande. Australie is blykbaar nou die enigste land wat lewendige uitvoere van skape na onder andere Maleisie en ander Oosterse lande mag doen. Die regering, in…
22 Feb 2022 12AM 3 min

Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor die regte van plaaswerkers

Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars oor sekere regte van plaaswerkers. Moolman verduidelik ook kortliks die Verblyfregwet se bepalings oor die aanhou van vee, asook die plant van byvoorbeeld graangewasse. “Toelaat of toestemming” word ook verduidelik na aanleiding van…
21 Feb 2022 5AM 5 min

Claude Moller gee oudergewoonte sy inspirasie vir die naweek

Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak…
18 Feb 2022 1AM 3 min

PM berig oor welsynstandaarde vir die vervoer van vee wat in Brittanje verbeter is

Nuwe standaarde vir die vervoer van plaasdiere in Engeland en Wallis kan help vir die verbetering van diere se welsyn soos hittestres, dehidrasie en fisiese beserings. ‘n Aksieplan vir dierewelsyn wat onlangs in Brittanje uiteengesit is, skryf onder andere korter reistye, meer ruimte en ander strenger voorwaardes voor vir die…
18 Feb 2022 1AM 1 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie; “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
17 Feb 2022 1AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers weer versterk hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het begin versterk na ‘n beter vraag. Slagpryse het hierdie week meestal dieselfde gebly maar kan ook binnekort ‘n afwaartse…
16 Feb 2022 1AM 5 min

PM gesels met Johan Hoffman, bekende merino-teler van die Bothaville-distrik

Johan Hoffman is ‘n bekende merino-teler met die handelsnaam, Majobe Merinos en het die afgelope tyd groot prestasies behaal deur as top-teler in Suid-Afrika aangewys te word. Hoffman is ook bekend as ‘n produsent wat presisieboerdery toepas en behaal uitstekende resultate. Hy gesels ook oor die gunstige landboutoestande in die…
16 Feb 2022 1AM 3 min

Claude Moller gee oudergewoonte sy inspirasie vir die naweek

Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak…
11 Feb 2022 12AM 4 min

PM reports about an auctioneering company who is expanding their footprint

The well-known auctioneering company, BKB, recently made another addition to its stable, announcing that both GWK’s branches in Humansdorp in the Eastern Cape and their Free State branches will join its livestock division. The company has made several additions in the last few years to expand its reach in the…
11 Feb 2022 12AM 1 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie; “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
10 Feb 2022 1AM 5 min
1120 – 1140