OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,787 Episodes
1100 – 1120

Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor huurarbeiderswette

Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor huurarbeiders en wanneer werkers as huurarbeiders beskou word. Moolman verduidelik die definisie van huurarbeiders. Volgens hom is daar tans ongeveer 11 000 van hierdie arbeiders se eise wat…
21 Mar 2022 2AM 5 min

PM berig oor China wat hul sojaboonproduksie wil vergroot

China het begin met beplanning om hul sojaboonproduksie te verhoog, nadat dit verlede jaar skerp afgeneem het, aangesien meer mielies verbou is. Mielies was vroeer meer winsgewend, maar die Chinese regering beoog nou om sojaboonproduksie te stabiliseer en selfs te verhoog.
21 Mar 2022 2AM 1 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.
18 Mar 2022 8AM 3 min

Charl Saunderson

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat 'n bietjie boer".
17 Mar 2022 3AM 5 min

Pieter Moller

Pieter Moller berig oorArgentinië se vleisverbod wat verleng is.
16 Mar 2022 6AM 1 min

Pieter Moller

Pieter Moller berig oor die Internasionale Wol- en Tekstiel-organisasie.
15 Mar 2022 2AM 1 min

Pieter Moller

Pieter Moller berig oor 'n toep wat onlangs herskryf is vir wildbewaring.
15 Mar 2022 2AM 1 min

PM berig oor wildbewaring in Namibië wat onlangs ondersoek is

Volgens ‘n verslag, na ‘n ondersoek oor Namibie se wildbestuursbeleid, is bevind dat die land se beweerde bewaringsukses en ekonomiese voordele vir arm gemeenskappe, grootliks ‘n versinsel is. Die wildbewaringsmodel het ‘n goot aantal foute uitgewys, onder andere dat gemeenskappe slegter daaraan toe is, as selfs voor onafhanklikheidswording. Verskeie redes…
11 Mar 2022 12AM 1 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie; “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
10 Mar 2022 12AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal hierdie maand. Stoorlampryse het die afgelope week gestabiliseer. Hoendervleispryse het ‘n opwaartse neiging getoon. Varkvleispryse het intussen verder…
9 Mar 2022 12AM 6 min

PM berig oor interessante nuus van die swart merinoskaap se gewildheid wat toeneem

ABC News berig oor swartmerinoskape wat al hoe gewilder begin raak. Veral in Australie is dit ‘n gesogte ras, vanwee ‘n groeiende belangstelling in natuurlike wolprodukte. Volgens leiers in die bedryf oorskry die vraag tans die aanbod en raak die skaap ook gewilder in Noord-Amerika met groeiende belangstelling daar. Volgens…
9 Mar 2022 12AM 1 min

Dr Frikkie Maré, 'n senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die positiewe en negatiewe pole wat die hele landbousektor tans oorheers. Die goeie reën en goeie landboutoestande in die begin van die seisoen, word nou opgeweeg teen negatiewe faktore soos die springkane en die oorlog in die Oekraine…
8 Mar 2022 1AM 3 min

Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor munisipaliteite se instelling van grondbelasting

Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die heffing van grondbelasting in die landbousektor. Die onderskeid word getref tussen munisipale dienste, wat deur die plaaslike munisipaliteit gelewer word teenoor grondbelasting , wat volgens sekere waardasies…
7 Mar 2022 3AM 4 min

PM berig oor ‘n interessante werkswinkel wat deur die bekende landbou-ekonoom, Prof Johan Willemse, aangebied word

‘n Baie gewilde landbouwerkswinkel, wat deur die bekende landbou-ekonoom Prof Johan Willemse aangebied word, beloof om baie belangstelling te ontlok. Die werkwinkel vind plaas op Donderdag 17 Maart en die ander spreker naas Willemse, is Rona Beukes, senior statistikus van die Oesskattingskomitee. Verskeie interessante onderwerpe word aangebied wat wissel van…
7 Mar 2022 3AM 1 min

Claude Moller gee oudergewoonte sy inspirasie vir die naweek

Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak…
4 Mar 2022 1AM 4 min

PM berig oor navorsing wat toon dat Suid-Afrika nie gerat is vir biodiversiteit nie

Volgens ‘n verslag is Suid-Afrikaanse besighede nie gerat vir biodiversiteit nie. Heelwat sal nog gedoen moet word om maatskappye gereed te kry vir natuurgebasseerde kapitaal in hul voorsieningskettings. Die gradering is die eerste van sy soort in die wereld en vergelyk biodiversiteitsprestasie op ‘n wetenskaplike gestandaardiseerde wyse.
4 Mar 2022 1AM 1 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie; “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
3 Mar 2022 12AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers verswak het teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het begin daal hierdie maand. Stoorlampryse het wisselvallige pryse getoon. Varkvleispryse het gestabiliseer, maar daar is steeds ‘n laer vraag en…
2 Mar 2022 1AM 6 min
1100 – 1120