Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Morrisons is een van die grootste supermarkte in Brittanje en hulle het onlangs besluit om die verbruiksdatum op hul handelsmerk te skrap, in ‘n poging om voedselvermorsing in huishoudings te verminder. Die stap het volgens die maatskappy die potensiaal om te verhoed dat miljoene liters melk vermors word. Melk is…
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers.
Die suiwelbedryf in Zimbabwe het ‘n stadige styging in produksie begin toon in vergelyking met die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Syfers en statistieke wys egter steeds daarop dat nie genoeg melk en suiwel vir die land se eie gebruik geproduseer word nie, en dat poeiermelk-produkte hoofsaaklik uit Suid-Afrika ingevoer moet…
Nuwe maniere om die gebruik van wol meer bruikbaar te maak, word gereeld nagevors. Afval “penswol” word nou aangewend om sekere gebruike te ondersteun en onder andere sekere plastiek te vervang. Daar word ook berig ‘n skaap oor ‘n skaap wat 4 jaar gelede in Nieu Seeland weggeraak het en…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het effens gestyg hierdie week. Die verwagting is dat pryse verder kan styg in die komende paar weke as gevolg van groter vraag . Intussen het die swakker…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, gee die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het effens gedaal. Slagpryse toon ook ‘n afwaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort slag- en lampryse weer verder te styg. Varkpryse het gestabiliseer en…
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die ekonomiese syfers vir die eerste kwartaal wat pas aangekondig is. Die 1,9% groei is goeie nuus, veral as die vorige twee jaar in ag geneem word. Die opgewondenheid kan egter effens gedemp word omdat rentekoers-verhogings daarna…
Christo van der Rheede, Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA, skets die voordele van die meesterplan vir landbou, wat die inkoop van die landbousektor versoek. Gefokusde ekonomiese beginsels is belangrik en op die vryemarkstelsel gefokus. Groot premie is in die plan geplaas op die opleiding van mense. Van der Rheede…
Dr Christina Eberhardt, ‘n perdegeneeskunde en kariologiespesialis aan Veeartsenykunde aan die Universiteit Pretoria, het ‘n unieke perdekardiologie-konsultasiediens begin om perde met onder andere hartgeruis te ondersoek. Volgens haar is hartafwykingsdiagnoses moeilik om te interpreteer sonder diagnostiese evaluering en sal die konsultasiediens ‘n groter bydrae hiertoe kan lewer.
Volgens dr Theo De Jager, uitvoerende direkteur van Saai, hou presisieboerdery ook goeie voordele in vir arbeiders. Volgens hom veroorsaak presisieboerdery dat nuwe geleenthede vir plaasarbeiders geskep word en ontwikkel daar terselfdertyd ‘n nuwe generasie-plaasarbeider met goeie vaardigheidsvlakke. Volgens De Jager gaan presisieboerdery oor datagedrewe produksie.
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het gedaal. Die verwagting is dat pryse verder kan daal in die komende paar weke. Intussen het sojabone se pryse gedaal, sowel as sonneblompryse. Koring- en grondboontjies se…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, gee die jongste vleispryse en –tendense. Die Rand het die afgelope week verstewig teenoor die Suid-Afrikaanse Rand. Speenkalfpryse het effens gedaal. Slagpryse toon ook ‘n afwaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort die pryse weer te styg. Varkpryse het gestabiliseer en bokpryse bly…
Prof Frikkie Maré gesels oor vleispryse wat die afgelope tyd skerp gestyg het. Pryse het sedert die laaste drie jaar goed gestyg tot die huidige goeie pryse in die mark en Maré oordeel dat dit niks buitengewoon is nie. Daar is ‘n tekort aan lammers oor die algemeen en die…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskenner wat spesialiseer in grond- en arbeidsake. Hy bespreek vandag die Wet op Diensvoorwaardes en hoe dit die ooreenkoms tussen werkgewer en –nemer bepaal. Moolman beantwoord ‘n vraag oor die “uitruil” van vakansiedae met ‘n ander dag. Hy verduidelik ook verder die bepalings van oortyd…
Miltsiekte is ‘n dodelike vyand veral vir bees- en wildboere. Gewoonlik word besmette diere verbrand, maar besmette bene kan egter steeds vrektes veroorsaak tot so lank as hulle bene eet wat tot so lank as 250 jaar begrawe was. Besmette diere kan vrek sonder enige simptome . Nuwe navorsing word…
Intensiewe navorsing op die DNS van olifante is die afgelope tyd gedoen om die onwettige jag van olifante, te bestry. ‘n Interpol werkgroep teen wildsmisdaad het uitstekende resultate behaal in die studie wat by 12 Afrika-lande gebruik is waar wildhandel bedrywighede plaasvind. Stropery is die hoof bedreiging vir krities bedreigde…
2 Jun 2022 2AM
1 min
1000 – 1020
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.