Charl Saunderson gesels in sy weeklikse progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Hy gesels vandag oor ‘n vergeluyking wat hy tref met bome wat diep gewortel is en aan die ander kant hoe die kwaliteit van ‘n deursnee landbouer bepaal word.
12 Aug 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Klimmaatslim boeredag op Kenhardt

Pieter Möller gesels met Charl Saunderson, Klimmaatslim Ambassadeur, oor die ope boeredag wat volgende week op sy plaas aangebied word vir alle belangstellendes.
9 Oct 11PM 5 min

Boek oor dieregesondheid

Pieter Möller berig oor 'n baie nuttige boek oor dieregesondheid, wat onlangs bekend gestel is.
6 Oct 11PM 1 min