Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Inge van Wyk en Ryan Sweeney van Hoërskool Rob Ferreira.
Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Amahle Zondi en Tammy Baird van Hoërskool Bergvlam.
Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Ionah Mkhonto en Rezolia van Rheede van Hoërskool Lydenburg.
Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Juan Breytenbach en Bheki Mhlanga van Hoërskool Lydenburg.
Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Junior Masinga en Zenande Chiloane van Lowveld High.
Saterdag het leerling-omroepers 100.5FM oorgeneem. Twaalf radio-omroepers van Lydenburg, Bergvlam, Rob Ferreira, Barberton en Lowveld High het regstreeks uitgesaai vanaf die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms saam met Radio Laeveld. Hier is Nokukhanya Nkosi en Vania Jose van Hoërskool Barberton.
Die Sonop-ontbytspan sit die "L" terug in kosblikkies hierdie maand. Dieetkundige Liesbet Delport vertel vir hulle wat hoort in 'n gesonde, gebalanseerde kosblik.
Die Ride for a Child-motorfietsryers het twee weke gelede op ‘n 7 000 km-fondsinsamelingsrit om die land vertrek. Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa hou ons op hoogte van hoe dit verloop.
‘n Hele paar rekords het Saterdag by die Interhoër-atletiekbyeenkoms gespat. Hoërskool Nelspruit (NHS) het 1 602 punte bymekaar gemaak, Lydenburg 1 369 en Rob Ferreira 1 149. Op die pawiljoen het NHS die “Bring it”-beker vir die opkoms van die dirigente, die Grootbek-beker vir die dirigente groep, die “Move it”-beker…
Die 2023 BUCO Interhoër-atletiekbyeenkoms vind môre in Lydenburg plaas en al sewe deelnemende skole ding ook mee om die Blerbeker op 100.5FM. Die dirigente en atlete van Hoërskool Rob Ferreira het in die ateljee kom kuier.
Dit is Interhoër week op 100.5FM en Hoërskool Barberton beloof iets ouskool van hul dirigente vir die atletiekbyeenkoms Saterdag. Van hul atlete en die leerling-omroepers het saam kom kuier in die ateljee.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê tropiese storm Freddy” sal volgens die jongste inligting die noord-oostelike dele van die land vanaf vroeg Saterdag tot Maandag affekteer. Die grootste impak word in Vhembe en Mopani in Limpopo verwag met swaar reën van tussen 200 mm en 400 mm sowel as sterk winde…
Andrew Geldenhuys van Search and Rescue South Africa (Sarza) het pas teruggekeer van Turkye waar hulle verlede week help soek het na oorlewendes na twee verwoestende aardbewings. Hy deel sy ervaring met Charles.
Dit is Interhoër week op 100.5FM en Penryn College se dirigente en atlete sien uit na die byeenkoms wat Saterdag by Hoërskool Lydenburg aangebied word.
Dit is Interhoër week op 100.5FM en Hoërskool Nelspruit staan reg met 'n singspan wat 600 leerlinge sterk is. Die dirigente het saam met juf. Kriekie Bekker in die ateljee kom kuier.
Dit is Laeveld Interhoër week op 100.5FM en Lowveld High beoog om vanjaar die Radio Laeveld Blêrbeker te wen - die rooi en blou is per slot van sake hul skoolkleure. Hul atlete en dirigente het in die ateljee kom kuier.
Die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) het vanoggend ‘n alternatiewe energie expo en netwerksessie aangebied om die gesprek met Mbombela te begin oor hoe onafhanklike kragverskaffers elektrisiteit aan die munisipaliteit kan lewer. Die Mbombela stadsbestuurder, Wiseman Khumalo, het gesê hulle is op soek na ‘n langtermyn koopooreenkoms met verskillende onafhanklike kragopwekkers – mits…
Die KLCBT het vanoggend hul alternatiewe energie expo en netwerksessie aangebied, met kenners wat hul raad gedeel het oor jou opsies om minder afhanklik te wees van Eskom.
21 Feb 2023
15 min
840 – 860
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.