![](https://static.iono.fm/files/p608/logo_3553_20191028_154215_600.jpg)
100.5FM vier Internasionale Teaterdag
--:--
Bertus de Bruyn het sy kennis oor teater en toneelspel met die Skedaddle-span kom deel op Internationale Teaterdag wat gister gevier is.