Loopbane: Ilse Combrink dra twee hoede as maatskaplike werker
--:--
Ilse Combrink is nie net die maatskaplike werker by Laerskool Laeveld nie, smiddae het sy 'n private praktyk waar sy spesialiseer in forensiese ondersoeke.