Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1020 – 1040

ToekomsVenster: Die hier en nou

Herhaal ʼn frase soos “Jesus is die Here” en kom terug na die nou. Jy sal ervaar dat jy nuwe energie, perspektief en moed kry.
24 Feb 2022 4AM 4 min

ToekomsVenster: Ons is ons eie grootste vyande

Die omgekeerde is egter meermale waar. Ons is ons eie grootste vyande. Ons karnuffel en verkleineer onsself. Ons verwens onsself en wou anders gelyk, gepraat, gedink en gehandel het. Ons verwyt onsself en verwag dat onsself daarmee genoeë moet neem. Wonder of jy hierdie week so ʼn bietjie daaroor wil…
14 Feb 2022 9AM 3 min

ToekomsVenster: Martha en Maria se keuses

Mag ons meer tyd maak vir die regte keuses, tyd in die teenwoordigheid, die heerlike teenwoordigheid, die genesende, energie verskaffende, lofwaardige, verruklike, onvergelykbare heerlikheid van God.
2 Feb 2022 2AM 2 min
1020 – 1040