ToekomsVenster: Ek verlang na my ma
--:--
Ek verlang na my ma en pa. Ek is self al ʼn oupa en besef dat mense een of ander tyd tot sterwe kom. Is jou ereskuld teenoor jou ouers vereffen? Onthou, jy sal ook oud word.