Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,924 Episodes
1040 – 1060

ToekomsVenster: Glans van ’n nuwe dag

Hy is die Gewer van goeie dinge. Selfs al sou die dag nie heeltemal verloop soos jy dit sou wou gehad het nie, is daar steeds rede om Hom te loof en te prys.
6 Sep 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Voor alles was Hy al daar

Wat ʼn vertroostende waarheid – God spreek een Woord, ʼn Skeppingswoord en die duisternis, metafoor vir wanhoop, gee pad en die wêreld word verlig.
26 Aug 2021 9AM 3 min

ToekomsVenster: God haat onreg

Ek het dit egter in hierdie dagstukkie oor die waarheid dat die Here nie slaap nie en dat die lasteraars en loënaars daar ʼn dag van afrekening kom. God haat onreg.
25 Aug 2021 9AM 3 min

ToekomsVenster: Wie is Jesus vir jou?

Ek herinner jou daaraan dat dit juis die unieke is van hierdie Man, Jesus van Nasaret. Volledig mens en volledig God. Ja, tot vandag toe.
24 Aug 2021 9AM 2 min

ToekomsVenster: God praat met ons

Loof sy Naam dat sy stem nie stil geword het nie. Loof sy Naam dat Hy steeds bemoeienis maak met mense, dat dit nog die aangename dag van die Here is, dat genadetyd nie verby is nie.
24 Aug 2021 8AM 3 min

ToekomsVenster: Spore in die sand

Was en is my lewe sinvol? Beantwoord ek aan God se taakbeskrywing vir my? Dit is belangrike vrae wat ʼn eerlike antwoord verdien.
18 Aug 2021 10AM 2 min
1040 – 1060