Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,266 Episodes
200 – 220

Wanneer is sjarme net ʼn masker?

Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou.
10 Sep 2024 14 min

Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?

In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan.
9 Sep 2024 22 min

Word ek gemanipuleer?

In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan.
3 Sep 2024 12 min

Gewig: Raak ontslae van die stigmas

In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud.
26 Aug 2024 26 min

'Skaam, introvert' Dirk ontpop op verhoog

Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim.
12 Aug 2024 8 min

Wat is ʼn eetsteurnis?

In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels.
12 Aug 2024 16 min
200 – 220