GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
860 Episodes
700 – 720

Lunch Punch: Arno Greeff oor Blood And Water se internasionale sukses op Netflix

Die akteur Arno Greeff gesels die internasionale sukses van Blood And Water op Netflix. Drie dae na die reeks se vrystelling was die tienermisteriedrama nommer 1 in Suid-Afrika, Frankryk, Bahamas, Libië, Jamaika, Trinidad en Kenia. Dit is ook die eerste Suid-Afrikaanse reeks wat nommer 1 in die VSA bereik het.
27 May 2020 9 min

Lunch Punch: Michael Mol oor Jou Groot Kuier

Michael Mol became a medical doctor after graduating at the University of Pretoria with a MBChB in 1995. Then he pursued a career as a medical doctor with interests in emergency medicine and HIV management. He is also an executive television producer, presenter, international speaker and business consultant. In 1999,…
27 May 2020 4 min

Lunch Punch: Jannie Putter oor Jou Groot Kuier

Jannie Putter het studeer vir ‘n sportsielkundige. Maar sy lewe het baie kronkels & draaie geloop en hy praat reguit daaroor wanneer hy mense toespreek. Hy was onder andere die geestelike afrigter vir die Bulls vir ‘n suksesvolle periode van 5 jaar tussen 2006 & 2010 en in 2015 het…
20 May 2020 10 min

Phillip Kotze kuier in Gister Se Grotes

Phillip Kotze was vir lank bekend op die opera- en musiekblyspelverhoog. Afgesien van rolle in operas het die sanger by die destydse Sukovs ook hoofrolle in operettes en musiekblyspele vertolk. Phillip is ook ‘n omroeper en knap musiekskrywer. Sy eerste liefde was klassieke musiek, maar hy het op aanbeveling van…
17 May 2020 42 min

Lunch Punch: Pierre Botha - 11de dag in isolasie met Covid-19

Pierre Botha van Standerton, Mpumalanga, was op 14 Maart by ‘n funksie waar een van die gaste Covid-19 gehad het en ‘n dag later was hy en sy gesin op pad na 'n seevakansie. Nadat hy simptome begin toon het, het hulle die vakansie kortgeknip en kort daarna het hy…
6 Apr 2020 8 min

Gister Se Grotes Huldeblyk: Generaal Constand Viljoen

Generaal Constand (Laubscher) Viljoen is op Vrydag 03 April 2020 op sy plaas in Ohrigstad oorlede. Hy was 'n voormalige Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en politikus. Hy was op 03 Junie 2018 'n gas op Gister Se Grotes. Ons kyk terug op ons gesprek, waar hy onder andere gesels oor belangrike…
5 Apr 2020 12 min

Lunch Punch: Paul Kirby - Sungardens Hospice

Selfs liefdadigheidsorganisasies moet kreatiewe planne maak om hulle goeie werk voort te sit tydens die 2020 grendeltydperk. Hulle word op hierdie stadium ook genoop om anders te dink oor liefdadigheid. Hoe maak organisasies dit wat na ander moet kyk? Paul Kirby, bemarkings- en sake-ontwikkelingsbestuurder van Sungardens Hospice vertel meer.
2 Apr 2020 4 min

Lunch Punch: Sky Ocean oor haar nuwe vrystelling - Magneet

Die sangeres Sky Ocean stel haar liedjie Magneet bekend terwyl sy trek en bokse uitpak. Hierdie voet-stamp alternatiewe pop liedjie met ’n country aanslag is verwerk en vervaardig deur Sean Butler van Melody Lane Studios. Magneet kom ook uit die pen van Marli Mulder (Sky Ocean), Sean Butler en Abel…
2 Apr 2020 8 min

Lunch Punch: Germa Hattingh - Tekkie Tax 2020

Selfs liefdadigheidsorganisasies moet kreatiewe planne maak om hulle goeie werk voort te sit tydens die 2020 grendeltydperk. Hulle word op hierdie stadium ook genoop om anders te dink oor liefdadigheid. Hoe maak organisasies dit wat na ander moet kyk? Germa Hattingh, Nasionale Veldtogbestuurder van Tekkie Tax, vertel dat hulle hierdie…
1 Apr 2020 7 min

Gister Se Grotes: Kenny Rogers Huldeblyk

Gister Se Grotes bring hulde aan Kenny Rogers na sy afsterwe Vrydag 20 Maart 2020. Kenneth Ray Rogers was 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, musikant, akteur, musiekvervaardiger en entrepreneur. Hy is in 2013 verkies tot die Country Music Hall of Fame.
22 Mar 2020 5 min
700 – 720