Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Kan jy weier dat jou voertuig ondersoek word tydens 'n padblokkade? Prokureur Mariette Janse van Vuuren kuier saam Pieter in die ateljee om hierdie en ander vrae te beantwoord.
Hier is die volledige telefoon onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE (Chronic traumatic encephalopathy). Die bekende Amerikaanse akteur, Will Smith het Dr Bennet Omalu se rol vertolk in die film, Concussion. Dr Jaco van Niekerk lei die onderhoud.
Die week gesels sosiale media regskenner, Carla de Beer (www.thedigitallawco.com) oor die gevolge van inkriminerende plaasings op sosiale media. Niel Cloete van Weaving & Weavind) gesels verder oor: Dra sosiale media by tot egskeidings?
Jou huur deposito moet belê word en jy moet, vir die tydperk van jou huurkontrak rente daarop verdien? REG of VERKEERD??? Niel Cloete van Weavind & Weavind beantwoord jou vrae.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Mnr Andrew Makkink, President van die Emergency Care Society gesels oor die veiligheid van paramedici na 'n vlaag van geweld en misdaad teen mediese personeel. Xander Loubser (N.Dip), Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels saam. Baanbreker-hartprosedure 'n eerste vir Afrika!
Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor die belangrikheid om jou medisyne kasie skoon te maak en ou medisyne weg te gooi (op 'n verantwoordelike manier).
In vandeesweek se program gesels ek met Dr Zander van der Westhuizen en Dr Hendrik Hanekom (Intercare) oor 'n nuwe mobiele kliniek in Tygerpoort. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk vertel meer oor varkgriep.
Xander Loubser (Best Care) en Dr Neville Vlok vertel meer oor padveiligheid oor paasnaweek en meer oor Hemofillie.
17 Apr 2019
33 min
340 – 360
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.