Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Dr Jaco van Niekerk gesels oor nuwe navorsing wat dui dat vrugbaarheid onder mans afneem weens nanoplastiek wat in sperms voorkom in mans luidens die studie en hy gesels oor die onlangse voorval in die Kaap waar 'n rob moontlik hondsdolheid gekry het en die gevaar daarvan.
Dr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed.
Dr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span.
6 Dec 2023
35 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.