GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
235 Episodes
20 – 40

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 2023 44 min

#SlatDieSport 10 Augustus 2023 - Annchen Nel & Sasha Marteningo

Stephen en Arnie gesels met sportjoernalis Annchen Nel en reflekteer oor die onlangse netbal Wêreldbeker en F1-kenner Sasha Marteningo deel sy gedagtes oor onder andere Red Bull se sukses en die toekoms van Ferrari. Stephen maak ook 'n draai by die Bulls se prysuitdeling en gesels met Kurt-Lee Arendse en…
10 Aug 2023 40 min

#SlatDieSport 20 Julie 2023 - Louis Koen

Ruben Delmage het aangekondig dat hy vir nou eers halt roep aan #SlatDieSport. Na sowat 9 jaar saam as mede aanbieder van die program het Ruben Delmage afskeid geneem van die program. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het. Verder het hulle met Louis Koen ook gesels.
20 Jul 2023 40 min

#SlatDieSport 13 Julie 2023 - Frans Steyn, Laura Wolfaardt & Kyle Potgieter

Frans Steyn het onlangs sy uittrede uit rugby aangekondig en hy het met Ruben en Arnold oor sy ongelooflike loopbaan gesels. Laura Wolfaardt van Vroue Protea span het ook by hulle aangesluit om oor haar toekennings te gesels asook haar skuif na Pretoria. Verder het hulle gesels met Muurbal SA…
13 Jul 2023 41 min

#SlatDieSport 6 Julie 2023 - Simon Riekert & JL de Jager

Ruben Delmage het met Simon Riekert gesels wat regstreeks die Bokke teen Australië se wedstryd gaan uitsaai op GROOTfm 90.5 se app en hulle het ook regstreeks oorgeskakel wimbledon toe om met JL de Jager te gesels oor hoe dit daar gaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
6 Jul 2023 37 min

#SlatDieSport 22 Junie 2023 - Gysie Pienaar

Voormalige Springbok en Pa van Cheetas se Ruan Piennaar, Gysie Piennaar, het op #SlatDieSport met Ruben & Arnold gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Jun 2023 46 min

#SlatDieSport 15 Junie 2023 - Gerda Steyn, Tobias Lubbe en Venessa Kleyn

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels wat die Comrades Marathon vir vroue gewen het en die rekords laat spat het. Verder het hulle met Tobias Lubbe en Venessa Kleyn oor 'n nuwe Bergfiets reeks vir Kinders gesels en ook met Cheetahs speler, Jeandre Rudolph voor die…
15 Jun 2023 40 min

#SlatDieSport 8 Junie 2023 - Rowan James

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Comrades Marathon Wedloop organiseerder, Rowan James gesels oor die Comrades Marathon wat hierdie naweek plaasvind. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Jun 2023 39 min

#SlatDieSport 25 Mei 2023 - Adele Broodryk

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met HUB van die Cosmo Groep, Pierre, gesels oor die 10de Cosmo Run. Verder het hulle ook met Adele Broodryk gesels oor die Comrades Marathon.
25 May 2023 36 min
20 – 40