GROOTfm 90.5 #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES!
GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan:
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · TV & Film
63 Episodes
44 – 63

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Monumentpark

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Monumentpark en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Salie Kritzinger Hoofleiers: Guillaume Marais en Clarissa Broos asook…
21 Apr 2017 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Danie Malan

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Danie Malan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Me. Hettie Smith Hoofleiers: Xandeer Bronkhorst en Monika Vos…
30 Mar 2017 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Akasia

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Akasia en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Koos Venter Hoofleiers: Freek en Oneetse asook Kunstenaar: JO…
3 Mar 2017 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Constantiapark

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Constantiapark en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof: Mnr. At Oosthuizen Hoofleiers: Etresia en Dian Kunstenaar: Franja du…
10 Feb 2017 14 min

#GAANbos - Ruben Delmage

2017 se #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek gaan na die volgende vlak toe met 'n splinternuwe liedjie geskryf deur Ruben Delmage, Izaan Steenkamp en vervaardig deur Josh Oosthuizen van Oriison... Kinders kan hierdie liedjie hier gratis aflaai, die bewegings leer en as die GROOTfm 90.5 span tesame met al die borge kom kuier…
9 Feb 2017 2 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Louis Leipoldt

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Louis Leipoldt 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Pieter Ferreira…
29 Sep 2016 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Tuine

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Tuine 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Jan Swanepoel: Louis…
22 Sep 2016 19 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Lynnwood 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Steve Stolk. Hoofleiers:…
1 Sep 2016 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Anton van Wouw 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Henning:…
4 Aug 2016 22 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Garsfontein 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Leon Bantjes. Hoofleiers:…
19 May 2016 22 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hennopspark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Hennopspark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Linda Schreuder. Hoofleiers:…
12 May 2016 18 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria-Noord

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Pretoria-Noord 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Neels Driescher. Hoofleiers:…
5 May 2016 14 min

Ruben Delmage speel kitaar vir Leah!!!

Leah het ingestem op Ruben Delmage se versoek om eendag met 'n baie bekende celeb kitaar te mag speel!!! en hier is toe hoe dit gegaan het :-)
5 May 2016 4 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Centurion

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Centurion 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Jeanette van Staden…
21 Apr 2016 22 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Uitsig

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Uitsig 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Dr. Jan Visagie Hoofleiers:…
14 Apr 2016 16 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Monumentpark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Monumentpark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Die reën het hulle verseker nie gestop nie! Hier is hoe dit…
17 Mar 2016 20 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Danie Malan 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Die reën het hulle verseker nie gestop nie! Hier is hoe…
10 Mar 2016 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Wierdapark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole se gees en hartklop toets! Ons het ook by Laerskool Wierdapark 'n draai gaan maak om te kyk hoe die gees daar loop, en hier is hoe dit daar gegaan het! Lekker Wieries!
3 Mar 2016 14 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Constantiapark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Constantiapark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by CP! Hier is hoe dit gegaan het.
18 Feb 2016 13 min
44 – 63