GROOTfm 90.5 #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES!
GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan:
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · TV & Film
63 Episodes
24 – 44

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Anton van Wouw gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Chris Henning gesels asook die Hoofleiers - Milandri Schutte & Cobus Kok. Die kunstenaar vir die oggend - Franja du Plessis het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie…
7 Sep 2018 18 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Bakenkop

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Bakenkop gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Willie Fourie gesels asook die Hoofleiers - Anke Liebenberg en AJ Richardt. Die kunstenaar vir die oggend was Pieter Koen en hy het ook kom inloer om bietjie te kom gesels. Luister…
31 Aug 2018 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Zwartkop

Ruben Delmage en die #GROOTGees span het by Hoërskool Zwartkop gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Hy het onder andere gesels met die Hoof - Dr. Dewald Strydom en die Hoofleiers - Heinrich Nienaber en Alta Bruwer. Die kunstenaar vir die oggend was Lee Scott en hy het ook…
24 Aug 2018 14 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES - Laerskool Kameeldrift

Ruben Delmage het regstreeks vanaf Laerskool Kameeldrift uitgesaai. Ons het so bietjie met die Hoof - Juffrou Marina van Niekerk gesels asook die Hoofleiers - Abdul Ndiwalana & Nthabiseng Nteta. Luister weer hier na die Podcast.
17 Aug 2018 11 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Noordheuwel

GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Noordheuwel gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Jac Fourie gesels asook die Hoofleiers - Rikus Bester & Stefanie Viviers. Die kunstenaar vir die oggend - Willem Botha het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik…
3 Aug 2018 21 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Magalieskruin

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Magalieskruin gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Carolien van Heerden gesels asook twee van die Graad 7 verteenwoordigers - Jayden Oosthuizen en Nieke Jonker. Luister gerus weer hier na die Podcast!
27 Jul 2018 14 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hermanstad

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Hermanstad gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Jimmy Robberts gesels asook die Hoofleiers - Dirk Jonker en Rochelle Olivier. Die kunstenaar vir die oggend - Irene Louise van Wyk het ook kom chat. Luister gerus weer hier na die…
15 Jun 2018 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Pierneef

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Pierneef gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Greyling gesels asook die Hoofleiers - Divan Burger & Ashley Buys. Die kunstenaar vir die oggend - Deon GROOT het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en…
8 Jun 2018 19 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein

GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Garsfontein gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Retief Smith gesels asook die Hoofleiers - Renaldo Janse van Vuuren & Jancke Maree. Die kunstenaar vir die oggend - Robbie Wessels het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele…
25 May 2018 18 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Lynnwood gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoofleiers: Dannhauser van der Merwe & Alzanne Kotzé gesels asook met die Hoof: Mnr. Steve Stolk. Die kunstenaars vir die oggend was Jo Black wat ook bietjie met ons kom gesels het…
18 May 2018 18 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Danie Malan gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die hoof - Mev. Hettie Smith, die Hoofleiers - Lunchen Groenewald & Taryn Hayes gesels asook die kunstenaars vir die oggend - Tussen Sterre. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik…
11 May 2018 16 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria Noord

GROOTfm 90.5 het die pad gevat daar na PNHS toe om hulle gees te toets. Ruben Delmage het met die Hoof - Mnr. Driescher gesels en ook met die Hoofleiers - Wian Rademeyer en Anye Grobbelaar. Liza Bronner was die kunstenaar vir die oggend en ons het so vinnig bietjie…
4 May 2018 16 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro Hazeldean

GROOTfm 90.5 het by Curro Hazeldean gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Michelle Nolte en NJ Coetzee gesels asook met die Hoof: Mnr. Pierre le Roux. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was André Schwartz en ons het ook met ons borg:…
20 Apr 2018 20 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Laerskool Monumentpark

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Monnies gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Wilmarie Nolte en Reinhardt Vermaak gesels asook met die Hoof: Mnr. Salie Kritzinger. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was Verona en ons het ook met ons borg: Michelle de…
13 Apr 2018 18 min

#GAANBos 2018

Hier is dit nou! die nuwe #GAANBos temalied vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek van 2018 wat die kinders moet leer ken en kreatief mee moet raak.
13 Feb 2018 2 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 - Hoërskool Centurion

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Centurion en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Wouter Burger, Hoofleiers: Meyer Herbst en Anika Lindeque asook…
3 Aug 2017 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Hermanstad

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Hermanstad en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Jimmy Robberts, Hoofleiers: Shaun Stumke en Duanique Janse van…
23 Jun 2017 17 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Saamspan

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Saamspan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Geldenhuys, Hoofleiers: Tian Stoltz en Izanne Prinsloo asook Kunstenaar:…
9 Jun 2017 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Curro College Hazeldean

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Curro College Hazeldean en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Pierre le Roux, Hoofleiers: Henri Groeneveld en Mia…
19 May 2017 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Pretoria Noord

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Pretoria Noord en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Driescher, Hoofleiers: Walter Lotter en Madelein Potgieter asook…
4 May 2017 14 min
24 – 44