Moneyweb Radio Terug na die Toekoms op RSG

Terug na die Toekoms op RSG

MoneyWeb se Terug na die Toekoms op RSG
Occasionally English South Africa Business
62 Episodes
52 – 62

Terug na die toekoms: Sasol Segment 21

Ek dink wat vir my wonderlik is van Sasol nou ook is dat die tegnologie gee hul eintlik ’n belangrike bousteen om verder revolusie uit winste te maak - Hanré Rossouw , Investec.
2 Jul 2015 16 min

Terug na die toekoms: Remgro Segment 22

Remgro was oor die algemeen baie suksesvol wanneer hy by projekte betrokke geraak het – Charl Bester, portefeuljebestuurder by Kruger Internasionaal.
25 Jun 2015 5 min

Back to the future: Naspers Segment 23

The business is well positioned to benefit from the growth of China’s cellphone services over the next couple of years: Rhynhardt Roodt - portfolio manager, Investec.
18 Jun 2015 4 min

Terug na die toekoms: Naspers Segment 24

Die besigheid is baie goed geposisioneer om voordeel te trek uit die groei van selfoondienste in China oor die volgende klompie jare - Rhynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur
18 Jun 2015 7 min

Terug na die toekoms: Steinhoff Segment 25

Ons dink Steinhoff is nie te duur as ’n aandeel nie, en ons glo daar’s ’n baie interessante groei-strategie wat aandeelhouers behoort te sien oor die volgende paar jaar - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur.
11 Jun 2015 7 min
52 – 62