Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,589 Episodes
4632 – 4652

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die inflasie wat wêreldwyd daal en die Reserwebank se rentekoers besluit môre.
29 Mar 2023 11AM 6 min

Hoë kospryse word nou ondersoek

Sipho Ngwema, hoof van Kommunikasie by die Mededingingskommissie gesels oor die hoë kospryse wat hulle ondersoek.
29 Mar 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die goudprys en vandag se markte.
28 Mar 2023 11AM 9 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur, etfSA gesels oor die senuweeagtige mark en hoe lank dit kan neem vir SA om van die gryslys af te kom.
27 Mar 2023 11AM 8 min
4632 – 4652