Hoë kospryse word nou ondersoek

Loading player...
Sipho Ngwema, hoof van Kommunikasie by die Mededingingskommissie gesels oor die hoë kospryse wat hulle ondersoek.
29 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min