Die voorwaardes vir Remgro en MSC se oorname van Mediclinic kom met (baie) streng voorwaardes

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die voorwaardes van hierdie transaksie en die gevolge as Mediclinic nie aan die voorwaardes voldoen nie.
27 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min