Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
4140 – 4160

Ons over meer mielies uit as ooit tevore

Dr Johnny van der Merwe, besturende direkteur van Agricultural Market Trend Analysis (AMT) gesels oor die rekordgetal mielies wat na China uitgevoer word.
18 Apr 2023 12PM 6 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte.
18 Apr 2023 12PM 6 min

Capitec Bank kyk nou na 20 miljoen kliënte

Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec Bank gesels oor die groep se finansiële resultate, hoe volhoubaar die groei van die bank is en hoe aandeelhouers na hierdie syfers moet kyk.
18 Apr 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter by Galileo Capital gesels oor vandag se markte.
17 Apr 2023 11AM 7 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor rentekoersverhogings en wat volgende week met inflasiesyfers kan gebeur.
14 Apr 2023 11AM 8 min

Vlak 6 beurtkrag knou klein sakeondernemings

Richard Downing, ekonoom van die Suid-Afrikaanse kamer van koophandel en nywerheid (SACCI) gesels oor wat hoër vlakke beurtkrag vir besighede in Suid-Afrika beteken.
14 Apr 2023 11AM 9 min
4140 – 4160