Hoekom val die bitcoin-prys ná Bitcoin-fondse se buiging

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika verduidelik hoekom die bitcoin-prys val.
24 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min