Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
4160 – 4180

Markoorsig

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die sterker rand en mynbouproduksiesyfers.
13 Apr 2023 11AM 4 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Amerika se jongste inflasiesyfers.
12 Apr 2023 11AM 6 min

Suzuki beleef ongekende groei in SA

Henno Havenga, bestuurder van handelaarsverkope by Suzuki Auto Suid-Afrika gesels oor hoe hulle dit reg gekry het om so vinnig te groei en hoe pryssensitief kopers in Suid-Afrika is.
11 Apr 2023 12PM 7 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor vandag se positiewe markte en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se vooruitsig vir die wêreldekonomie se groei in 2023.
11 Apr 2023 12PM 7 min
4160 – 4180