Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,166 Episodes
3880 – 3900

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die plaaslike beurs en Stor-Age se goeie finansiële resultate.
19 Jun 2023 12PM 7 min

Kenners beantwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Jun 2023 12PM 34 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor rentekoerse.
15 Jun 2023 12PM 5 min

Die NGV is goedgekeur. Wat nou?

Dr. Angélique Coetzee, lid van Solidariteit se mediese advieskomitee gesels oor die veranderinge wat in plek gestel sal word, sou die NGV wetsontwerp in werking kom.
14 Jun 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand wat verstewig en Spar se resultate.
14 Jun 2023 12PM 8 min

Koffie uit Prosopis-bome?

Brandt Coetzee, besturende direkteur van MannaBrew gesels oor hulle Prosopis-bome koffie.
13 Jun 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte en Telkom se resultate.
13 Jun 2023 11AM 3 min
3880 – 3900