‘n Suid-Afrikaanse hommeltuig dra honderde kilogram

Loading player...
Daniël du Plessis, direkteur van bemarking en kommunikasie by Milkor gesels oor hulle hommeltuie, en planne vir die toekoms.
25 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min