Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,166 Episodes
3860 – 3880

Die W&A laat waai

Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint SA
22 Jun 2023 12PM 8 min

Só maak universiteite geld uit navorsing

Anita Nel, uitvoerende hoof van US Enterprises, die Universiteit van Stellenbosch se kommersiële maatskappy, en hoofdirekteur vir innovasie en kommersialisering gesels oor haar agtergrond, loopbaan en die industrie waarin sy is.
22 Jun 2023 12PM 15 min

Markoorsig

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor vandag se markte.
22 Jun 2023 12PM 7 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die plaaslike beurs, First Rand, en die regering wat 'n staatsbank wil hê.
21 Jun 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor vandag se markte, asook die VSA en Sjina se verhouding.
20 Jun 2023 11AM 8 min

Omnia het 'n belastingprobleem

Stephan Serfontein, finansiële hoof van Omnia Holdings gesels oor hulle finansiële resultate en belastingprobleem.
19 Jun 2023 12PM 9 min
3860 – 3880