Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
1300 – 1320

Sappi voel die impak van tariewe

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die impak van tariewe op Sappi, sowel as Toyota en AB InBev se finansiële resultate
8 May 2025 11AM 11 min

Nóg direksie-skuiwe by Absa

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management, bespreek verwagtinge oor die VSA se rentekoersbesluit en Absa se voorsitter wat sy pos verlaat.
7 May 2025 11AM 6 min
1300 – 1320