Die SAID se gebruik van tegnologie maak dit makliker om opgawes in te dien, maar…

Loading player...
Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika, gesels oor PwC se Taxing Times 2026-opname.
24 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min