Nuwe wet wil hê alle besighede moet by plaaslike owerhede registreer

Loading player...
Dr Willie Cilliers, voorsitter van AHi Wes-Kaap, gesels oor die regering se voorstel vir ’n nuwe wet vir besighede.
26 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min