Onderhoude

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
Weekly English South Africa TV & Film
244 Episodes
112 – 132

EUCLID JACOBS - BONANZA OOMBLIK

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
21 Dec 2016 17 min

PIETER DU PREEZ - VUURVAS ONDERHOUD

Pieter du Preez is 'n Suid-Afrikaanse Paralimpiese- en Ironman Driekamp atleet. Pieter verteenwoordig Suid-Afrika in die 2012 Londen Paralimpiese spele en ding mee in die 100 meter T51 afdeling. Pieter is 'n C6 kwadrupleeg, wat beteken dat hy net sy kop, skouers en arms kan beweeg. Op 6 Oktober 2003…
20 Dec 2016 16 min

LIEZEL MARITZ - VUURVAS ONDERHOUD

Liezel Maritz kuier vandag by Tygerberg104FM. Sy is 'n lewenslustige jong vrou van die Kaap, luisteraar van Tygerberg104FM en langafstand atleet met baie uithouvermoe en karakter. Liezel Coetzer het vir 37-jaar gewag vir haar man en prins en vanmiddag bring sy hoop aan elke jong vrou wat die Here vertrou…
15 Dec 2016 18 min

BONANZA HUWELIK - TWEEDE HUWLIKE

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
21 Nov 2016 9 min

EBAN JACOBS - BONANZA OOMBLIK

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
31 Oct 2016 16 min

TYGERMEDIES - MARIA TSHABALALA

WCRC (Western Cape Rehabilitation Centre) The role of the social worker in the rehabilitation of persons with disabilities
19 Oct 2016 18 min
112 – 132