Onderhoude

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
Weekly English South Africa TV & Film
244 Episodes
132 – 152

RICO FOURIE - BONANZA OOMBLIK

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
19 Oct 2016 17 min

NTANDO MAHLANGU - VUURVAS ONDERHOUD

Paralympic Silver medal athlete Ntando Mahlangu. Born with hemi-melia, Nyando spent a good portion of his young life in a wheelchair. In 2012, the decision was made to amputate Ntando's both legs through the knee.He was fitted with his first set of blades in November 2012 and the rest, as…
18 Oct 2016 15 min

JOHAN ACKERMANN - VUURVAS ONDERHOUD

Afrigter van die Leeus rugbyspan Johan Ackermann gesels met Tygerberg104FM. Ons praat oor die 2016 Curriebeker halfeinstryde, sy nominasies; Afrigter van die Jaar en Sportspan van die Jaar en sy passie vir die spel!
13 Oct 2016 20 min

BONANZA GESONDHEID - DIETICIAN, ALTA BARNARD BULL

WCRC (Western Cape Rehabilitation Centre) Nutrition Week 9 - 15 October 2016 Alta Barnand Bull: Bonanza Gesondheid – Dietician – The role of the dietician in the rehabilitation of persons with disabilities
13 Oct 2016 13 min

TYGERMEDIES - DR ERNST SKRIBA

WCRC (Western Cape Rehabilitation Centre) Die rol van die mediese dokter in die rehabilitasie van persone met gestremdhede
12 Oct 2016 21 min

GRANT LOTTERING - VUURVAS ONDERHOUD

Tygerberg104FM speaks with Grant Lottering about his amazing testimony.In August 2016, he became the first cyclist to complete a solo, non-stop, 1 000km attempt through the French Alps in less than 47 hours while raising over R1.2m for charity. Yet, only 3 years ago he died in a harrowing cycling…
6 Oct 2016 16 min

TYGERMEDIES - CARLA VAN GENDEREN

Occupational Therapist - WCRC (Western Cape Rehabilitation Centre) - Occupational Therapy Week 3 - 7 October 2016 Die rol van Arbeidsterapie in die rehabilitasie van persone met gestremdhede
5 Oct 2016 20 min

CHARL DU TOIT - VUURVAS ONDERHOUD

Ons Paralimpiese atleet Charl du Toit kuier by Tygerberg104FM. Charl is 'n tweemalige kampioen in die 100m sowel as die 400m vir serebraalgestremde atlete in die T37-kategorie. Charl het ook 'n nuwe Wêreldrekord opgestel in die 100m!Ons is trots op jou en dis 'n voorreg om jou vriend van Tygerberg104FM…
30 Sep 2016 10 min

REINHARDT HAMMAN - VUURVAS ONDERHOUD

Paralimpiese atleet en Goue Medalje houer Reinhardt Hamman kuier by Tygerberg104FM. Donderdag 15 September 2016 sal nooit weer dieselfde wees nie...die dag toe Reinhardt met 'n kniebesering en spies in hand op die veld stap en die hele Paralimpiese Spele aan sy pa en God opgedra het. Reinhardt se pa…
29 Sep 2016 14 min
132 – 152