LIEZEL MARITZ - VUURVAS ONDERHOUD

Liezel Maritz kuier vandag by Tygerberg104FM. Sy is 'n lewenslustige jong vrou van die Kaap, luisteraar van Tygerberg104FM en langafstand atleet met baie uithouvermoe en karakter. Liezel Coetzer het vir 37-jaar gewag vir haar man en prins en vanmiddag bring sy hoop aan elke jong vrou wat die Here vertrou vir 'n lewensmaat!