Dié geleentheid vind van 16 tot 18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas, en onafhanklike landbouweerkundige, Johan van der Berg, vertel aan OFM Agri se Isabel van Tonder, besoekers kan na oorwegend gunstige toestande uitsien – met slegs ’n kans op reën teen die naweek.
Met die reenseisoen wat nou weer aanbreek en met voorspellings dat dit inderdaad 'n goeie seisoen gaan wees is die uitbreek van bloutong onder vee ook ongelukkig 'n realiteit. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan.
Besoekers aan NAMPO Alfa kan 'n ekspo verwag waar landbou en doelgerigte landboutoerusting hand aan hand loop. Isabel van Tonder gesels met Thys Ingwerson van Taltec oor die noodsaaklikheid van goeie landboutoerusting. Die vierde aflewering van Sentraal SA se grootste lewendehawe, jag-en-buitelug ekspo - NAMPO Alfa - vind 16 tot…
Die fokus is op aftredebeplanning en Isabel van Tonder gesels met Andre Tuck van 10X Investments oor versteekte belasting wat spaarfondse laat wegsyfer.
Dis eersdaags NAMPO Alfa wat gehou word by NAMPO Park in Bothaville vanaf 16-18 Okt. Isabel van Tonder gesels met Lizette Vermaak, organiseerder lewende hawe by NAMPO Alfa oor die skou en wat alles hoogtepunte is vanjaar.
Isabel van Tonder gesels met Dr Bobbie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, oor hulle groot Trailblazer geleentheid vir perde, kleinvee en vleisbeeste wat eersdaags plaasvind.
Isabel van Tonder gesels met Riaan van Zyl van Rotswand Simbras net buite Wnburg, oor sy deelname en ondervinding verlede jaar aan Nampo Alfa en wat dit vir hom beteken het.
Besoekers aan vanjaar se NAMPO Alfa vanaf 16-18 Okt by NAMPO Park kan 'n ekspo verwag waar landbou, avontuur en gesinsvermaak hand aan hand loop. Met die kombinasie van jag, buitelewe, topdiere en gesinsvriendelike aktiwiteite, posisioneer Alfa hom as 'n ekspo waar almal iets kan vind. OFM at Lunch se…
Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor die identifikasie, tel en merk van skape en Dawie Killian van die OVK wolkantoor deel met ons die nuutste in die wolmark.
What's new in Farmer's Weekly –10-17 Oct issue Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Agbiz Chief Economist Wandile Sihlobo discuss the new positive outlook for the new planting season, better tractor sales and the benefit of the La Nina rain season in the Agricultural season.
Besoekers aan vanjaar se NAMPO Alfa kan 'n ekspo verwag waar landbou, avontuur en gesinsvermaak hand aan hand loop. Met die kombinasie van jag,buitelewe,topdiere en gesinsvriendelike aktiwiteite, posisioneer Alfa hom as 'n ekspo waar almal iets kan vind. OFM At Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met NAMPO hoofbestuurder, Dr Dirk…
Die NAMPO Alfa lewendehawe-jag-en buitelug-ekspo vind van 16-18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas en beloof om vanjaar groter, beter en meer interaktief as ooit tevore te wees. Bennie Zaayman, bestuurder van NAMPO Park, vertel aan OFM se Pulane Nel-Sekepe voorbereidings is reeds in volle swang.
7 Oct 11PM
5 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.